Franchot Tone

Franchot Tone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Stanislaus Pascal Franchot Tone
Geboorte (1905-02-27)27 Februarie 1905
Sterfte 18 September 1968 (op 63)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1926–68
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Franchot Tone (27 Februarie 1905 – 18 September 1968) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dangerous (1935), Mutiny on the Bounty (1935), Phantom Lady (1944), en I Love Trouble (1948).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search